Andrea del Verocchio

Andrea del Verocchio
Geboortenaam Andrea di Michele di Francesco de' Cioni
Gebore ca. 1435
Florence, Italië
Sterf 1488
Venesië, Italië
Nasionaliteit Italiaans
Veld Skildery, beeldhoukuns
Beweging Renaissance
Werke Tobias en die engel
Die doop van Christus
Christus en Sint Thomas
Beïnvloed Leonardo da Vinci, Pietro Perugino, Domenico Ghirlandaio, Sandro Botticelli, Lorenzo di Credi en Michelangelo
Die doop van Christus, 1474-1475, Verrocchio en Leonardo.
Christus en Sint Thomas

Andrea del Verrocchio, gebore as Andrea di Michele di Francesco de' Cioni14351488) was 'n Italiaanse beeldhouer, goudsmid en skilder wat aan die hof van Lorenzo de' Medici in Florence gewerk het. Sy studente het Leonardo da Vinci, Pietro Perugino, Domenico Ghirlandaio en Sandro Botticelli ingesluit, maar hy het ook kunstenaars soos Michelangelo beïnvloed.

Hy het in die klassieke styl van die Florentynse Vroeë Renaissance gewerk en word beskou as een van die invloedrykste kunstenaars in die oorgangstyd van die Vroeë na Hoog Renaissance.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy